CENTURION ACCOUNTANT

Mnr. JANNIE VENTER
Mnr. Jannie Venter
MEMBER SINCE 2009
Firm VNR Professionele Rekenmeesters
Suburb Centurion
Address Armfin Office Suite, 1st Floor, 124 Willem Botha Street, Eldoraigne, 0157
See Map
GPS -28.151635, 25.869467
Languages Afrikaans & English (in order of proficiency)
Email
Tel 012 653 1633
Cel 072 378 9892
Fax 0866 694 657
Qualifications
  • Professionele Rekenmeester (SA) / Professional Accountant (SA)
  • B.Com Rekeningkundige wetenskappe / Accounting Sciences (UP)
  • B.Compt Hons (UNISA)
  • SERVICES
    Financial Statements
    Personal Tax
    Business Tax
    Monthly Accounts
    Payroll
    Business Plans
    Co. Registration

    FOCUS

    Finansiële - en besigheidverslagdoening / Financial - and Business Reporting Belastingdienste / Taxation Services

    OTHER SERVICES

    Inspeksie en ontwikkeling van internebeheerstelsels - Assisteer met BBBEE lêer samestelling vir verifikasie - BBBEE Sertifikate vir vrygestelde entiteite - Boedel beplanning en -bereddering - Pastel Accounting herverkoper

    EXPERIENCE

    Nuwe besighede

    U staan dalk op die punt om die avontuur van entrepeneurskap aan te pak, maar maak moontlik nie kop of stert uit van die magdom van statutêre vereistes, besigheidsplanne, kontantvloeiprojeksies, belasting of boekhouding nie - ons maak uit.

    Groeiende besighede

    U is moontlik nie meer alleen die uitvoerende beampte, kassiere, debiteure klerk, tee-aandraer, skoonmaker en bode nie, maar u werk nou harder as ooit. U smag na 'n goeie nagrus en stelsels wat werk - ons het die ondervinding.

    Tegniese bystand

    Dalk net is u 'n gesoute ou kalant wat wil verseker dat u maatskappy/korporasie se finansiële state aan IFRS vir SME's voldoen, dat u nie onnodig te veel van u hardverdiende bates aan "u weet wie" afstaan nie of dat daar nie al vir die afgelope 2 of 3 jaar tegnologie bestaan wat u sakke vol geld kan spaar nie - ons het die kennis.

    Ons is professioneel, het die kennis en die ondervinding - gehalte diens verseker.

    ABOUT FIRM

    VNR is 'n dinamiese firma wat sedert 2008 'n verskeidenheid van professionele advies -, rekeningkundige - , belasting - en boekhou dienste lewer.

    Onder leiding van Jannie Ventertree ons op as:

    • Onafhanklike Professionele Rekeningkundiges "IAP's" (Maatskappye),
    • Rekeningkundige Beamptes (BK's),
    • Rekenmeesters van Trusts, Eenmansake en Vennootskappe
    As geregistreerde belastingpraktisyns staan ons u ook by in die berekening van belastingverpligtinge en die invul en indien van belastingopgawes. Ons behartig ook graag u salaris administrasie en maandelikseboekhouding. Benewens die belastingdienste kan ons u ook bystaan met boedelbeplanning en tree ons ook op as eksekuteurs.

    Ons is ook gemagtigde verskaffers van Pastel accounting produkte en assisteer graag met die installering en opstelling daarvan.
    Ons lewer ook bestuursrekeningkundige dienste en help ook met die samestelling van u lêer vir BBBEE verifikasie.

    BUSINESS PRACTICES
    Average Hourly Fees R300 - R500
    Please note that this is an indicative rate and may vary according to task. Please request a quote for exact amounts.
    Software Supported Pastel Accounting (ingesluit BIC verslagdoening), Microsoft Office (veral Excel), Caseware, VIP Classic.
    Number of staff 2
    WHERE THIS ACCOUNTANT IS BASED
    COMMENTS